Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

KRUIE EN HUL GEBRUIKE

Het jy al ooit gewonder watter kruie moet by watter dise gebruik word? Ons het 'n gids vir jou!

BASILIEKRUID Hoendergeregte, vleisstowegeregte, met tamaties, pesto, slaaie, visgeregte

BERGAMOT Blare en blomme in slaaie, blare in varkvleisgeregte

DILLE Aartappelslaai, komkommerslaai, piekels, visgeregte

DRAGON Asyn, gebraaide hoender, gegeurde botter, gestoomde groente

KAMILLE Eetbare blomme in slaai, gedroog in kruietee

KERWEL Eierdisse, groente, sop, vis

KOLJANDER Kerrie, saad in kerrie en stowegeregte, salsas, vars blare in gegeurde geregte

KOMYN Groentegeregte, kerrie

MARJOLEIN Griekse geregte, stowegeregte, vulsels (veral saam met kruie soos tiemie en salie)

ROOSMARYN Hoender, kleinkoekies, gebraaide lamsvleis, roomys, skons

SALIE Eend, varkvleis, vulsels

SITROENGRAS Infusie vir souse en room, vir sout en soet geregte (verwyder voor opdiening), in kruietee

SITROENVERBENA Blomme in slaai, in kruietee

TIEMIE Bouquet garni, glanswortels, kapokaartappels

VINKEL Slaai, visgeregte, vulsel vir forel

Welkom by die Vrouekeur aanlyngemeenskap!

Vertel ons meer van jouself sodat ons aan jou behoeftes kan voldoen. Klik hier om ʼn vinnige, anonieme digitale meningsopname te doen.

Kommentaar
Wees eerste om kommentaar op die artikel te lewer.
Jy moet ingeskakel wees om kommentaar op die artikels te kan lewer. Indien jy nog nie 'n aanlyn-profiel het nie, kan jy hier een skep

Caxton Tydskrifte moedig vryheid van spraak aan en ‘n verskeidenheid standpunte word hier weergegee. Die menings van die gebruikers van vrouekeur.co.za is hul eie en nie noodwendig dié van Caxton Tydskrifte nie.
Interessante artikels
Meeste kommentaar
MUURPAPIER: Johan C Venter
Laai hier 'n foto van Johan C Venter af om jou rekenaarskerm se agtergrond te versier
Wacky Wine vier 12de verjaardag
Daar is nie veel wat jy die Robertson Wynvallei kan leer oor pretnaweke op die platteland nie en die kykNET Wacky Wine-naweek wat van 4-7 Junie gehou...
LEES&STEM (November 2013): Neels Koos en die operette
Die orkes begin die ouverture speel. Dit is asof almal agter die gordyne asem ophou. Toe die laaste noot wegsterf, gaan die gordyne oop
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms