Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

6 WENKE VIR 'N GESONDER, JONGER VEL (PLUS HOPE KEUR-PRODUKTE!)

Volg hierdie wenke om jou vel jonk en gesond te hou. En Natasha deel haar keur van fantastiese velredders. Daar's selfs meer in ons 22 Augustus-uitgawe!

DEUR: Natasha Van Wyk
FOTO'S: Andrea Caldwell
Verouder met grasie

Dokter Maureen Allem, stigter van die Skin Renewal Spesialis Estetiese Sentrum, vertel meer oor haar basiese formule om velveroudering te vertraag:
  • Dra elke dag 'n sonskerm, maak nie saak hoe oud jy is nie. Heliocare produkte is goed.
  • Antioksidante is wonderlik om tekens van veroudering te vertraag. Skin Ceuticals het serums met antioksidante en Lamelle se Nourish reeks is aan te beveel.
  • Kombineer 'n goeie vitamien A (retinol) produk in jou velsorgroetine wat jy twee of drie keer per week saans gebruik. Die volgende skoonheidsmake het almal briljante retinol produkte: Skin Medica, Skin Ceuticals, Dermaquest en Lamelle.
  • As jy reeds 'n paar velbekommernisse het, kombineer produkte wat groei-faktore bevat in jou velsorgroetine. Skin Medica en Lamelle het wonderlike groei-faktor bevattende serums.
  • Sorg vir jou vel van binne af . Neem daaglikse aanvullings soos multi-vitamiene, Omega’s, probiotika en vitamien C. Solgar en Metagenics is goeie gehalte produkte.
  • Maandelikse teenveroudering behandelings gee jou vel 'n groot hupstoot. Dit stimuleer die dieper lae van jou vel wat jou bloedsomloop verbeter en sorg vir nuwe selformasie. Probeer laserterapie of chemiese afskilferings. Skin Renewal het 'n Mesoglow gesigsbehandeling.

1 Garnier BB Cream Eye Roll-On, R69,95
2 Revlon Even Out Mark Minimising Serum, R120
3 Ponds Gold Radiance Precious Youth Serum, R214,99
4 Eucerin Intensive Hand Cream, R99,95
5 Beaucience Day & Night Moisture Cream Dry Skin, www.beaucience.co.za, R88,99
6 Kryolan DermaColor Camouflage System reeks onderlaag en poeier, www.kryolan.com, R162-R360
7 SKNLogic Clarify with Banana Extract, www.sknlogic.com, R117
8 Dermalex Repair Rosacea & Couperose Skin Cream, www.dermalex.co.za, R250,90
9 L’Orèal Revitalift Magic Blur Instant Skin Smoother Blurring & Anti-Ageing Moisturiser en Finishing Cream, R199,95 elk

Besoek www.skinrenewal.co.za vir meer inligting oor behandelings en produkte

*Alle pryse is die voorgestelde verkoopprys
Welkom by die Vrouekeur aanlyngemeenskap!

Vertel ons meer van jouself sodat ons aan jou behoeftes kan voldoen. Klik hier om ʼn vinnige, anonieme digitale meningsopname te doen.

Kommentaar
Wees eerste om kommentaar op die artikel te lewer.
Jy moet ingeskakel wees om kommentaar op die artikels te kan lewer. Indien jy nog nie 'n aanlyn-profiel het nie, kan jy hier een skep

Caxton Tydskrifte moedig vryheid van spraak aan en ‘n verskeidenheid standpunte word hier weergegee. Die menings van die gebruikers van vrouekeur.co.za is hul eie en nie noodwendig dié van Caxton Tydskrifte nie.
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Somerserpe
Maak mooi met só ’n vrolike serp. Moenie ons 13 Februarie-uitgawe misloop nie
Die kuns van lewe (5 September 2014)
In ons 15 Augustus-uitgawe het ons ’n artikel geplaas oor inkleurboeke vir volwassenes. Dit is iets wat ek gedink het ver in my verlede lê, maar ek’s...
Kies 'n boek: Swartval
Willie Burger kyk na Martin Steyn se misdaadroman Swartval
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms