Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Gemaklike kantoordrag of meer professioneel opgetof – ons het die werksklere vir jou. Moenie ons 2 Januarie-uitgawe misloop nie!

DEUR: Natasha van Wyk
FOTO'S: Hema Patel en verskaf
1
Top, R89,99, Jet
Romp, R299, Cotton On
Skoene, R229, Rage
Halssnoer, R59,99, Mr Price
Beauty Factory Me Time Exotic Islands Body Spritz, R69,90
Alila Blush On! in Orange Glow, www.alila.co.za, R145

2
Hakke, R149,99, Mr Price
Pretpakkie, R799, Jo Borkett
Halssnoer, R149, Jo Borkett
Horlosie, R3 899, Just Cavalli, JP Time
Baadjie, R1 899, Jo Borkett
GOSH Good Day Moisture dagroom vir alle veltipes, Edgars, R115

3
Romp, R179,99, Mr Price
Hakke, R349, Bronx
Moulose-watervaltrui, R499, Cotton On
Ring, R59, Jo Borkett
Elizabeth Taylor White Diamonds Eau de Toilette, R495 vir 100 ml
Almay Liquid Eyeliner in Black, R159

4
Top, R1 199, Witchery, Woolworths
Broek, R299, Cotton On
Hakke, R649, Green Cross
Marc Anthony Healing Macadamia Oil Intensive Repair Hand Cream, Dis-Chem, R89,95
Herbalife Skin Firming Eye Gel, www.herbalife.co.za, R359
Physician’s Formula Mineral Wear Correcting Powder (3-in-1 Corrector, Primer & Powder), Dis-Chem, R209

WEN Skoonheidskattejag

Elke maand wen een van ons lesers ’n skoonheidgeskenkpak!

Hoe? Loer in ons 2 Januarie 2015-uitgawe se skoonheidsblaaie vir die skoonheidskattejag- vraag en soek die antwoord hier!
Inskrywings sluit 5 Januarie 2015.

*Pryse korrek teen druktyd. Alle skoonheidprodukpryse is die voorgestelde verkoopprys

Waar koop ek dit?

Bronx www.bronxshoes.co.za
Cotton On 011 784 0218 (Sandton-tak) 02) 552 0726 (Canal Walk-tak)
Green Cross 0860 009 855 / 0860 473 369
Jet www.jetonline.co.za 0860 113 639
Jo Borkett www.joborkett.co.za 011 462 0604 (Hoofkantoor)
JP TIME www.jptime.co.za 011 883 8493
Mr Price www.mrp.com 0800 212 535
Rage www.ragesa.co.za 011 608 6810
Woolworths www.woolworths.co.za 0860 022 002
Welkom by die Vrouekeur aanlyngemeenskap!

Vertel ons meer van jouself sodat ons aan jou behoeftes kan voldoen. Klik hier om ʼn vinnige, anonieme digitale meningsopname te doen.

Kommentaar
Wees eerste om kommentaar op die artikel te lewer.
Jy moet ingeskakel wees om kommentaar op die artikels te kan lewer. Indien jy nog nie 'n aanlyn-profiel het nie, kan jy hier een skep

Caxton Tydskrifte moedig vryheid van spraak aan en ‘n verskeidenheid standpunte word hier weergegee. Die menings van die gebruikers van vrouekeur.co.za is hul eie en nie noodwendig dié van Caxton Tydskrifte nie.
Interessante artikels
Meeste kommentaar
REIS: Die berge in
Dis nie die maklikste tog nie, maar Jackie Pienaar-Brink het ’n unieke ervaring tussen berggorillas in Uganda gehad
Ma, ek wil opskop!
Talle studente skryf vir verdere studie in. Die kursusse is taai, veeleisend en nie almal maak klaar nie ... Jannet Davel gee raad
Nicholis Louw verloof
Nicholis Louw het gisteraand aan Denise, sy meisie van die afgelope paar, jaar verloof geraak. Lees wat sê sy vriendin, Elizma Theron daaroor
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms