Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

UITEINDELIK! 'N TYDLOSE KLEREREEKS VIR ELKE VORM EN LENGTE

Sue en Karen Liebenberg, ma-en-dogter, het besluit om kaku Clothing te stig na een te veel traumatiese en onsuksesvolle inkopiesessie.

Nes baie vroue het hulle gesukkel om gemaklike (maar glansryke), kwaliteit en moderne klere op te spoor wat werklik vir elke vrou – kort of lank, maer of mollig, swanger, ouer of jonk – sal werk.

Hulle eksperimenteer met vele materiale, snitte en style om die mees vleiende, min-moeite (as dit kom by kreukel en was) stukke te produseer. Wanneer hulle ? item ontwerp wat goed verkoop en tydloos is, sal hulle elke jaar dieselfde stuk produseer in die nuwe seisoen se kleure om tog modern te bly. Dus kan jy jou gunstelingstyl jaar in en uit dra sonder om dieselfde te lyk!

 


Daar is tans drie reekse beskikbaar:

  • kaku colourbox – basiese stukke wat in jou klerekas hoort soos frokkies, broeke, tops, spanbroeke, toeknooptruitjies en meer.
  • kaku create – helder, funky en modieuse stukke in die seisoen se beperkte uitgawe materiale
  • kaku chrome – ? stylvolle, neutrale palet van rome, grys en swart stukke

Jy kan hulle besoek in Fourways (waar hulle jou kan help style en kleure kies) of koop aanlyn. Reël vir ? konsultasie as jy wil, of ? “tupperwear- partytjie” saam met vriendinne.

*Besoek die kaku vertoonkamer in Fourways Saterdag 26 November, tussen 10h00 en 16h00 vir fantastiese promosies en uitverkopings!


Besoek www.kaku.co.za of die vertoonkamer by 206 Mulberrylaan, Leslie Straat, Magaliessig, Fourways

Welkom by die Vrouekeur aanlyngemeenskap!

Vertel ons meer van jouself sodat ons aan jou behoeftes kan voldoen. Klik hier om ʼn vinnige, anonieme digitale meningsopname te doen.

Kommentaar
Wees eerste om kommentaar op die artikel te lewer.
Jy moet ingeskakel wees om kommentaar op die artikels te kan lewer. Indien jy nog nie 'n aanlyn-profiel het nie, kan jy hier een skep

Caxton Tydskrifte moedig vryheid van spraak aan en ‘n verskeidenheid standpunte word hier weergegee. Die menings van die gebruikers van vrouekeur.co.za is hul eie en nie noodwendig dié van Caxton Tydskrifte nie.
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Verlig eksamenstres só
Goeie hersieningsmetodes en studiepatrone sal help om jou eksamenstres te verlig. Lees verder hier.
Geen Babalas met dié komedie
In BABALAS, die splinternuwe Afrikaanse komedie wat 2 Augustus in alle Ster Kinekor teaters begin draai, maak drie geliefde karakters weer hulle...
Franci Swanepoel
Franci Swanepoel is uniek, verfrissend en g\'n poppie nie. Sy gesels met Vrouekeur-lesers by die voorbladfotosessie.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms