Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Kwela het 'n nuwe aanbieder van 25 Januarie 2017!

Minki is Kwêla se nuwe veldaanbieder!

Sy sal van Januarie volgende jaar 'n veldaanbieder vir Kwela wees maar sal steeds Suid-Afrika se boere help om liefde te vind. Volgens Minki is dit is wonderlike vooruitsig om deel te word van die Kwela-familie. “Ek is ongelooflik opgewonde om weer by ’n joernaalprogram aan te sluit en boonop is Kwêla een van my gunsteling programme waarby ek aanklank vind,” sê Minki. Sy sê ook dat sy dankbaar is vir die geleentheid om nog telivisiewerk vir kykNET te doen.

Bron: KykNET
Welkom by die Vrouekeur aanlyngemeenskap!

Vertel ons meer van jouself sodat ons aan jou behoeftes kan voldoen. Klik hier om ʼn vinnige, anonieme digitale meningsopname te doen.

Kommentaar
Wees eerste om kommentaar op die artikel te lewer.
Jy moet ingeskakel wees om kommentaar op die artikels te kan lewer. Indien jy nog nie 'n aanlyn-profiel het nie, kan jy hier een skep

Caxton Tydskrifte moedig vryheid van spraak aan en ‘n verskeidenheid standpunte word hier weergegee. Die menings van die gebruikers van vrouekeur.co.za is hul eie en nie noodwendig dié van Caxton Tydskrifte nie.
Interessante artikels
Meeste kommentaar
16 September 2011 - Dié statistiek is onaanvaarbaar
Elke 17 sekondes. Dink jou dit in. Elke 17 sekondes word daar blyk­baar n vrou in Suid-Afrika verkrag en dit is net volgens statistiek van...
KUNS: Jaco van Schalkwyk
Vroeër vanjaar het die Johannesburgse kunstenaar Jaco van Schalkwyk ’n solo-uitstalling in die Absa-galery in Johannesburg aangebied en direk daarna...
Kies 'n boek: Digbundels
Willie Burger kyk na die groot oes van digbundels in 2016
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms