Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

HIERDIE EENVOUDIGE TRUUK SAL JOU HOND RUSTIG HOU TYDENS VUURWERKE

'n Mens is altyd bekommerd oor jou honde as daar vuurwerke is. Doen hierdie gerus met jou hond om hom/haar rustig te maak tydens vuurwerke


Philippine Animal Welfare Society (PAWS) het onlangs 'n foto getwiet oor 'n maklike manier om jou hond veilig te laat voel wanneer daar vuurwerke is. Jy kan jou hond toedraai met 'n eenvoudige stuk materiaal - en moontlik jou hond se lewe red.

Die manier hoe dit ontwerp is, is om jou hond kalm te hou sodat hy/sy nie aangespoor sal word om weg te hardloop, weg te raak of om in verkeer in te hardloop nie.
Welkom by die Vrouekeur aanlyngemeenskap!

Vertel ons meer van jouself sodat ons aan jou behoeftes kan voldoen. Klik hier om ʼn vinnige, anonieme digitale meningsopname te doen.

Kommentaar
Wees eerste om kommentaar op die artikel te lewer.
Jy moet ingeskakel wees om kommentaar op die artikels te kan lewer. Indien jy nog nie 'n aanlyn-profiel het nie, kan jy hier een skep

Caxton Tydskrifte moedig vryheid van spraak aan en ‘n verskeidenheid standpunte word hier weergegee. Die menings van die gebruikers van vrouekeur.co.za is hul eie en nie noodwendig dié van Caxton Tydskrifte nie.
Interessante artikels
Meeste kommentaar

In 29 NOVEMBER se uitgawe ...
LEES&STEM (Februarie 2014): Die afskeid
Dominee maak hard keel skoon. Die diens begin. My gedagtes is eiewillig. Ek wonder oor die dood. Die bome wat nou val, is my maats
Kies 'n boek - 28 Maart 2014
Willie Burger kyk na twee boeke wat oor menswees en herinneringe gaan
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms