Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Nuus & Vermaak Artikels

Wynmaker: Sean Nieuwoudt

Vrydag, 13 Januarie 2017
Sean Nieuwoudt is die wynmaker en bemarkingshoof van Swartland Wynkelder buite Malmesbury. Sean was agt jaar by die kelder en het toe......

Sjef: Bruce von Pressentin

Donderdag, 12 Januarie 2017
Bruce von Pressentin is die sjef by Delheim-wynlandgoed buite Stellenbosch se Garden Restaurant. Hy het sy sjefopleiding by die......

EKSKLUSIEF AAN VROUEKEUR: Lizz Meiring gesels oor Hoener met die Rooi Skoene PLUS jy kan wen!

Donderdag, 12 Januarie 2017
Lizz Meiring gesels oor HOENER MET DIE ROOI SKOENE en jy staan 'n kans om een van 5 dubbelkaartjies na die premiere in Johannesburg op......

Kaapse kêrel dans Europa plat

Maandag, 09 Januarie 2017
Nathan Dorian Bartman (24) is 'n boorling van Eersterivier, Kaapstad. Hy werk en woon nou al sedert 2015 in Londen, as 'n permanente......

Rolene Strauss se seuntjie is gebore - sy het hierdie foto gedeel

Maandag, 09 Januarie 2017
Rolene Strauss se seuntjie is gebore!...

Sjefs: Spanwerk op Kanoneiland

Maandag, 09 Januarie 2017
By African Vineyard Gastehuis en Spa op Kanoneiland is die sjef-situasie effe anders as by ander vierster-gastehuise of -hotelle: hier......

Wynmaker: Matthew Krone

Vrydag, 06 Januarie 2017
Matthew Krone is die 12de generasie-wynmaker van ´n familie wat al vir meer as 300 jaar in Suid-Afrika wyn maak. Hy glo wynmaak is in......

Terug skool toe!

Donderdag, 05 Januarie 2017
Ná wat soos 'n ewigheid gevoel het, is dit weer sulke tyd. Die skole heropen. Kry hier wenke om dit makliker te maak...

Hierdie eenvoudige truuk sal jou hond rustig hou tydens vuurwerke

Woensdag, 21 Desember 2016
'n Mens is altyd bekommerd oor jou honde as daar vuurwerke is. Doen hierdie gerus met jou hond om hom/haar rustig te maak tydens......

Kersfeestradisies en -gebruike

Maandag, 19 Desember 2016
Ansja Ferreira kyk in die 30 Desember-uitgawe na Kersfees oor die jare heen. Hier is 'n kykie na van die tradisies en gebruike...

1 2 3 4 5  Volgende 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Het jy geweet dat jou Nespresso-kapsules herwin kan word?
Nespresso is daartoe verbind om die omgewing te verbeter. Volgens Nespresso moet die koffie-ervaring ‘n plesier wees, maar dit moet ook met ‘n skoon...
Wat doen Tafelberg se miskleed nou eintlik?
Tafelberg se beroemde tafelkleed gryp die verbeelding al oor eeue heen aan. Ons weet egter steeds nie presies wat dit daar doen nie. Hoeveel water dra...
Pappa-beer
Brei hierdie oulike speelding
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms