Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Nuus & Vermaak Artikels

VIDEO: 25 Maniere om 'n serp te dra

Donderdag, 01 Desember 2016
Wonder jy altyd of daar nie dalk NOG 'n manier is om jou serp te dra nie? HIer is sommer 25 maniere!...

Jacaranda FM en SPAR Carols by Candlelight

Woensdag, 30 November 2016
Dis weer tyd vir Jacaranda FM en SPAR Carols by Candlelight, wat op 1 Desember by Loftus Versfeld in Pretoria en op 3 Desember 2016 by......

VIDEO: Die maklikste manier om 'n das te vou

Dinsdag, 29 November 2016
Hier is sommer 3 maklike maniere om n das te vou...

VIDEO: Het jy al ons Vrouekeur-advertensie op kykNET gesien?

Maandag, 28 November 2016
Hou kykNET dop vir ons advertensie!...

Errieda du Toit stel nuwe kookboek bekend

Maandag, 28 November 2016
Die nuwe kookboek, Tuistafel deur Errieda du Toit, is verlede week by Nerf-Af Waterbankie in Bellville bekend gestel. Die boek het pas......

Woordfees-program vir 2017 bekend gestel

Vrydag, 25 November 2016
Die bekendstelling van die program van die US Woordfees 2017 is verlede week gehou. 'n Gedeelte van Ryneveldstraat in Stellenbosch is......

Black Friday: Winkels om te besoek

Vrydag, 25 November 2016
Hier is vir jou 'n gids tot 'n klomp spesiale aanbiedinge...

Kanonkop stel hul Black Label Pinotage 2015 bekend

Woensdag, 23 November 2016
Die amptelike bekendstelling van die Kanonkop Black Label Pinotage 2015 is onlangs by Kanonkop Landgoed buite Stellenbosch gehou...

Tien nuwe oesjare vir Stellenbosch Hills

Woensdag, 23 November 2016
Stellenbosch Hills spog nou met tien treffende, nuwe oesjaarwyne in sy drie reekse, die Reserve-reeks, die Stellenbosch Hills-reeks......

Wat? Kan jou foon dít van jou verklap?

Woensdag, 23 November 2016
Wetenskaplikes het in 'n onlangse studie bevind dat ons ongelooflik baie van ons na ons selfone oordra. Van spore van speserye tot......

1 2 3 4 5  Volgende 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Die storie agter die storie - 19 Julie 2013
Willie Burger begin vandeesweek met sy reeks oor die kortverhaal
Kies 'n boek: Nagmusiek deur Stephanus Muller
Daar is niks ‘gewoons’ aan hierdie meesterstuk nie
Klassieke klanke: Giacomo Meyerbeer
“Meyerbeer het onsterflikheid bereik,” het Frédéric Chopin in 1831 opgemerk
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms