Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Kies 'n loopbaan

Dink mooi voor jy skuif

Maandag, 30 Mei 2016
Met ’n stygende werkloosheidsyfer is dit ’n voorreg om ’n salaris te verdien. Maar hoe gemaak as jy sielsongelukkig in jou werk is?...

Kies 'n beroep: Handelsmerkbestuurder

Dinsdag, 23 Februarie 2016
As jy gereeld dieselfde produk koop of oor en oor van dieselfde diens gebruik maak, dan beteken dit die maatskappy wat verantwoordelik......

Kies 'n beroep: Sjef

Donderdag, 28 Januarie 2016
Verkies jy kookprogramme bo ander TV-programme? Eksperimenteer jy graag met nuwe disse en onthaal jy vir jou familie wanneer jy die......

Kies 'n beroep: Tekenaar

Maandag, 21 Desember 2015
'n Tekenaar is 'n persoon wat die idees en sketse van ingenieurs, argitekte en wetenskaplikes omskakel in gedetaileerde tekeninge....

Kies 'n beroep: Rugbyskeidsregter

Donderdag, 05 November 2015
Leef jou passie vir rugby en word 'n skeidsregter...

Kies 'n beroep: Dermatoloog

Maandag, 21 September 2015
’n Dermatoloog is ’n opgeleide medikus wat spesialiseer in die voorkoming, diagnosering en behandeling van velprobleme en –siektes.......

KIES 'N BEROEP: Oogarts

Maandag, 24 Augustus 2015
’n Oogkundige ondersoek mense se oë om vas te stel of hulle sigprobleme het en om meer uit te vind oor die gesondheid van hul pasiënte......

Opsoek na werk? Volg dié raad

Dinsdag, 04 Augustus 2015
“Twee mense sit teenoor mekaar en wonder: ‘Wil ek jou weer sien?’...

Klim die leer!

Dinsdag, 16 Junie 2015
Die bokant van die korporatiewe leer kan baie ver lyk, veral as jy dit in hoë hakke moet klim! Inge Scholtz het gaan uitvind wat jy kan......

KIES 'N BEROEP: Biochemie

Maandag, 15 Junie 2015
Belangrike ontdekkings in die stryd teen kanker, MIV/vigs en biotegnologie (waar biologiese materiaal in brandstof omgeskakel word) is......

1 2 3 4 5  Volgende 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Die troos van 'n Kersverhaal - 27 Desember 2013
Willie Burger kyk na Abraham H de Vries se kortverhaal ‘Tussen gewone mense daardie aand’
Mooi vir die kombuis
Maak ’n besonderse kolwyntjie-messegoedhouer wat die aandag sal trek.
Dana Winner in Suid-Afrika
Dana Winner dra haar nuwe treffer, As jy my kon verstaan, aan haar Suid-Afrikaanse aanhangers op.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms