Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Kuns & Klank

Kuns: Francis Bacon

Maandag, 16 Januarie 2017
‘Daar was skilderkuns in Engeland voor Three Studies en daar was skilderkuns daarna en niemand ... kan die twee verwar nie”...

Klassieke klanke: Richard Strauss

Maandag, 16 Januarie 2017
Richard Strauss se Also sprach Zarathustra is waarskynlik Strauss se bekendste musiek te danke aan die openingsdeel wat gebruik is in......

Kuns: Na die Tweede Wêreldoorlog

Maandag, 09 Januarie 2017
Ná die Tweede Wêreldoorlog was Europa nie net verpletter nie, maar ook ontnugter en verslae – ook met betrekking tot die kunswêreld....

Klassieke klanke: Beethoven

Maandag, 09 Januarie 2017
Aan albei kante was Beethoven die geestelike en artistieke held – vir die konserwatiewes die kruin wat kwalik oorgesteek kon word en......

Kuns: Suid-Afrikaanse kuns

Maandag, 02 Januarie 2017
’n Uitstalling om ‘die lang en uiteenlopende geskiedenis van Suid-Afrikaanse kuns te vertoon en die vooropgestelde idees wat besoekers......

Klassieke klanke: Elza van den Heever en Pretty Yende

Maandag, 02 Januarie 2017
Twee Suid-Afrikaanse soprane wat onlangs hul debuut in die Met gemaak het, is Elza van den Heever en Pretty Yende...

Klassieke klanke: Johannes Brahms

Maandag, 12 Desember 2016
Brahms was nie net die vernaamste Duitse komponis van sy tyd nie, maar het ook die weg berei vir 20ste-eeuse musiek...

Kuns: Marc Chagall

Maandag, 12 Desember 2016
Picasso, 'n vriend van Chagall, het byvoorbeeld opgemerk: “As Matisse sterf sal Chagall die enigste skilder oor wees wat kleur verstaan......

Klassieke klanke: Uitvoerings van Chopin se polonaises

Maandag, 05 Desember 2016
Uitvoerings van Chopin se polonaises is ten tyde van die Tweede Wêreldoorlog in Warschau verbied as gevolg van die sterk nasionale......

Kuns: Eerste Wêreldoorlog

Maandag, 05 Desember 2016
“Kuns is begaan oor die hóé en nie die wát nie,” het hy volgehou...

1 2 3 4 5  Volgende 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Die storie agter die storie - 29 Oktober 2010
Die eerste indrukke wat 'n mens van 'n boek het, is van die buiteblad, die titel en die naam van die skrywer
Die Titanic: The Artifact-uitstalling
Dié interessante uitstalling kom binnekort na Suid-Afrika
27 Augustus 2011 - Nasionale Potjiekoskompetisie
Die Food Network op DStv bied op 27 Augustus die eerste Nasionale Potjiekoskompetisie by Sun City aan met bekende TV-sjef Jenny Morris as die gasvrou.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms