VIDEO: Hoe om ’n eier binne 30 sekondes af te dop

Sukkel jy en vat dit jou ’n ewigheid om ’n gekookte eier af te dop? 

Hier is ’n video met ’n maklike manier om ’n eier in 30 sekondes af te dop.

LEES OOK: Alles oor eiers

Kyk die video hieronder

eier

Send this to a friend