Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Nuus & Vermaak

Kuns: Francis Bacon

Maandag, 16 Januarie 2017
‘Daar was skilderkuns in Engeland voor Three Studies en daar was skilderkuns daarna en niemand ... kan die twee verwar nie”

Klassieke klanke: Richard Strauss

Maandag, 16 Januarie 2017
Richard Strauss se Also sprach Zarathustra is waarskynlik Strauss se bekendste musiek te danke aan die openingsdeel wat gebruik is in Stanley Kubrick...

Kies 'n boek: nog digbundels

Donderdag, 22 Desember 2016
Verlede week het Willie Burger na enkele van die digbundels uit 2016 gekyk. Hier is nog 'n paar wat sy aandag getrek het

Wynmaker: Sean Nieuwoudt

Vrydag, 06 Januarie 2017
Sean Nieuwoudt is die wynmaker en bemarkingshoof van Swartland Wynkelder buite Malmesbury. Sean was agt jaar by die kelder en het toe vir drie jaar by...

Sjef: Bruce von Pressentin

Donderdag, 12 Januarie 2017
Bruce von Pressentin is die sjef by Delheim-wynlandgoed buite Stellenbosch se Garden Restaurant. Hy het sy sjefopleiding by die Institute of Culinary...

EKSKLUSIEF AAN VROUEKEUR: Lizz Meiring gesels oor Hoener met die Rooi Skoene PLUS jy kan wen!

Donderdag, 12 Januarie 2017
Lizz Meiring gesels oor HOENER MET DIE ROOI SKOENE en jy staan 'n kans om een van 5 dubbelkaartjies na die premiere in Johannesburg op 19 Januarie...

Kuns: Na die Tweede Wêreldoorlog

Maandag, 09 Januarie 2017
Ná die Tweede Wêreldoorlog was Europa nie net verpletter nie, maar ook ontnugter en verslae – ook met betrekking tot die kunswêreld.

Klassieke klanke: Beethoven

Maandag, 09 Januarie 2017
Aan albei kante was Beethoven die geestelike en artistieke held – vir die konserwatiewes die kruin wat kwalik oorgesteek kon word en vir die...

Kaapse kêrel dans Europa plat

Maandag, 09 Januarie 2017
Nathan Dorian Bartman (24) is 'n boorling van Eersterivier, Kaapstad. Hy werk en woon nou al sedert 2015 in Londen, as 'n permanente lid van ACE Dance...

Rolene Strauss se seuntjie is gebore - sy het hierdie foto gedeel

Maandag, 09 Januarie 2017
Rolene Strauss se seuntjie is gebore!

1 2 3 4 5  Volgende 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Verhoudings: Die 7 doodsondes
Daar’s ’n paar foute wat paartjies maklik maak en ’n resep vir rampspoed is. Ons kyk na ’n paar wat jy kan vermy
VIDEO: Maak dié lekker knoffelaartappels
Maak die aartappels as 'n bygereg of sommer 'n lekker versnapering
My graadeen sukkel met wiskunde, hoe nou?
Volgens 'n studie wat in 2008 gedoen is, is bepaal dat graaddrieleerders ’n gemiddeld van 36% vir geletterdheid en 35% vir gesyferdheid behaal....
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms