Allerlei interessante nuusbrokkies sowel as artikels oor kuns, boeke en musiek.
Willie Burger kyk na Breyten Breytenbach se versamelde toesprake Willie Burger Breyten Breytenbach is in…
Allerlei interessante nuusbrokkies sowel as artikels oor kuns, boeke en musiek.
Willie Burger kyk na Breyten Breytenbach se versamelde toesprake Willie Burger Breyten Breytenbach is in…
Gordon Newton Johnson is ’n gesoute wynmaker en werk sedert 1999 ten nouste saam met…
Abrie Beeslaar van Kanonkop-landgoed buite Stellenbosch is onlangs aangewys as die International Wine and Spirit…
Jammer julle, maar vergun my tog kans om net ‘n bietjie te mor voor ek…
Leon van Nierop kyk in ons 11 Desember 2015-uitgawe na ‘n paar interessante flieks. Hier is ekstra inligting THE LADY IN THE VAN (STER-KINEKOR) Maggie Smith het in haar veelbewoë loopbaan al twee Oscars ingepalm. Eers vir The prime of Miss Jean Brodie in 1969 en toe vir California suite in 1978 teenoor Michael Caine. […]
DEUR: JOHAN MYBURG In die laat-18de eeu, die tyd toe instrumentale musiek begin sing het, het die klaviersonate, strykkwartet en simfonie deel geword van die standaard repertorium. In al hierdie musiekvorms het Joseph Haydn (1732-1809) uitgeblink. Benewens 104 simfonieë, 68 strykkwartette en 47 klaviersonates het hy ook nog talle ander werke waar onder 15 operas […]
Leeu House, ‘n eksklusiewe vyfster 12-suite boetiekhotel in die hartjie van die pragtige Franschhoek, verwelkom gaste vir ’n wynland-ervaring, nadat die hotel sy deure op 1 Desember oopgeswaai het DEUR: Maryke Roberts FOTO’S: Clifford Roberts Leeu House is deel van Analjit Singh en sy span se Leeu Collection portefeulje. In Sanskrit beteken Singh Leeu. Hierdie […]
Bartinney Wynlandgoed buite Stellenbosch het onlangs hul proelokaal, bekend as Tasting Shed, op die plaas geopen DEUR: Maryke Roberts FOTO’S: Clifford Roberts Die proelokaal is teen ‘n helling van 45 grade gebou en bied onbelemmerde uitsigte oor die wingerde en tot ver af in die Banhoekvallei. Die kroegtoonbank is gemaak uit Australiese swarthout wat uit […]
Wees kreatief, leef lekker, maar bring terselfdertyd die kostes af en spaar, sê Ansja Ferreira in ons 27 November-uitgawe. Hier is nog wenke om te bespaar Geskenkwenke • Koop dwarsdeur die jaar geskenke wanneer daar uitverkopings of spesiale aanbiedinge is. Leer ook om jou eie geskenke te maak soos kerse, sepies en plantjies in houers. […]
Hoe kies ‘n mens ‘n tuisbedryf? Betsie Loock-Van der Merwe gee raad in ons 11 Desember-uitgawe. Hier is nog wenke vir tuisondernemings. Doen navraag by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) of ‘n geregistreerde belastingpraktisyn oor jou spesifieke opset se verpligting teenoor die Ontvanger van Inkomste. Individue wat nie in diens van ‘n werkgewer is nie, maar […]