Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

GEBRAAIDE PIKANTRISSIES (PEPPADEW POPS)

6 porsies
400 g (1 bottel) heel pikantrissies (mildpeppadews)
1 87 ml (¾ k) mozzarellakaas, fyngerasper
125 g (½ bakkie) roomkaas
2,5 ml (½ t) droë gemengde kruiesout en peper na smaak

OM IN TE ROL
250 ml (1 k) koekmeel
2 eiers, geklits
375 ml (1½ k) droë broodkrummelsgenoeg
olie vir diepvetbraai
  1. Dreineer pikantrissies in vergiettesen skud sodat pikantrissies so droogmoontlik is.
  2. Meng mozzarella- en roomkaas, kruie,sout en peper. Skep in pikantrissies seholtes.
  3. Om in te rol Plaas koekmeel, eiers enbroodkrummels in drie verskillende vlakbakkies.
  4. Rol pikantrissies in koekmeel, dan eiersen dan broodkrummels.
  5. Verhit olie tot baie warm in klein,dieperige kastrol. Dompel pikantrissiesvinnig daarin en braai vir ongeveer 50tot 60 sekondes. Buitekant moet bruinwees.
  6. Sit dadelik voor.
 
MEER RESEPTE EN KOS
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Winterwarm met 'n brandewyn-en-konjak-proe!
Aandag alle kos-en-kultuur-liefhebbers. Kom geniet Mount Grace Country House and Spa se Gourmet Brandy and Cognac Evening in hul Rambling...
Paasfees-pret
Ons het op Twitter geloer wat bekendes, soos Lindie Strydom, Bok van Blerk en Kurt Darren doen vir dié langnaweek
Só gesels bekendes
Lees hier waaroor bekendes soos Elvis Blue, Lianie May, Jana Strydom, Antoinette Louw, Karlien van Jaarsveld, Straatligkinders, Dorette Potgieter,...
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms