Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

TOFFIES MET SEESOUT

Maak hierdie Kersfees tuisgemaakte toffies as geskenke. Verpak Dit skattig met ’n handgeskrewe etiket

Deur MARELI VISSER


Maak 80

570 ml (2¼ k & 2 t ) room

750 ml (3 k) suiker

360 ml (11/3 k & 2 e) gouestroop

80 g botter

5 ml (1 t) vanieljegeursel

5 ml (1 t) seesoutvlokkies

Voer ’n bakplaat met foelie uit en smeer dit met botter.

  1. Gooi room, suiker, gouestroop, botter, vanielje en 2,5 ml van sout in swaarboompot.
  2. Sit pot op stadige hitte en roer tot suiker opgelos is.
  3. Verhoog na matige hitte en kook tot goudbruin. Was gereeld suikerkristalle teen kant van pot met water en kwas skoon.
  4. Kook tot mediumbalstadium (121 °C).
  5. Gooi in bakplaat en sprinkel met orige seesoutvlokkies.
  6. Laat staan oornag op droë plek om hard te word.
  7. Verwyder uit pan en trek foelie af. Sny 2x2 cm-blokkies.
  8. Draai blokkies in waspapier in vierkantvorms toe en verpak in glasbottel.
  9. Bêre op koel plek.
 
MEER RESEPTE EN KOS
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Britse bekoring
Dekorartikels met dié bekende vlag is hoogmode. Maak sommer self mooi kussings vir jou bed of bank.
Twee stadstieners reik uit na platteland
Wanneer dié twee leerders van die Hoërskool Florida in die Wes-Rand op hul skaatsplanke in die straat verby jou swiep, lyk hulle soos twee...
Woeker in die Weskus
'n Nuwe streeksbemarkingsliggaam, Namaqua Weskus Toerisme, bestaande uit die Matzikama Munisipaliteit, Matzikama Toerisme en die Weskus Wynroete, is...
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms