Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

GROEN YSTEE

Maak die heerlike verfrissende drankie vir 'n warm dag

4 tot 6 glase

1 l (4 k) kookwater

187 ml (. k) suiker

2 Vyf Rose Spellbound-teesakkies (Green

Tea Flavoured with Passion Fruit)

45 ml (3 e) heuning

15 ml (1 e) suurlemoensap

750 ml (3 k) ysblokkies

h andvol vrugte van jou keuse, bv kersies,

aarbeie of frambose

  1. Meng water en suiker saam en hou aan roer tot suiker opgelos is.
  2. Plaas teesakkies in kookwater waarby suiker gevoeg is vir ses tot agt minute. Verwyder teesakkies.
  3. Roer heuning en suurlemoensap by. Plaas in yskas vir vier uur tot goed koud.
  4. Voeg ysblokkies en handvol vrugte net voor opdiening by afgekoelde ystee.
  5. Skink in glase.
 
MEER RESEPTE EN KOS
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Kuns deur die eeue
Van skone kunste na die visuele kunste.
Crystal-Donna Roberts - Prettig op Pasella
Op vyf het sy geweet wat sy wil doen, op 16 het sy doelbewus daarop afgestuur en vandag leef Crystal-Donna Roberts haar droom as akteur en aanbieder...
'n Cape Vintage is vanjaar se wen-port
Die Axehill Cape Vintage 2013 is die algehele wenner van die jaarlikse Cape Port Producers’ Association (Cappa) Challenge se port-afdeling
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms