Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

UIEDOOPSOUS

8 porsies

250 g (1 bakkie) geroomde maaskaas
3 grasuie, fyngekap
sout en peper na smaak
2 50 ml (1 k) gekoopte uiemarmelade(Woolworths)

  1.  Meng roomkaas, grasuie, sout en peper goed.
  2. Gebruik staafmenger (stick blender) en kap gekaramelliseerde uie fyner, maar nie glad nie.
  3. Meng uimengsel by roomkaasmengsel. Skep in opdienbakkie.
  4. Rond met ekstra gekaramelliseerde uie af.
  5. Sit saam met gesnyde groentes, minigroentes of broodstokkies voor.
MEER RESEPTE EN KOS
Interessante artikels
Meeste kommentaar
27 Janaurie 2012 - Menswees oorskry grense
Daar het die afgelope 100 jaar baie goeie dinge gebeur, maar vir my is daar veral drie dinge wat my bly maak.
HEKEL: Visse
Benodighede Elle Premier Natural Cotton DK (50 g-bal), 2 elk in wit, indigo, turkoois, denim, 3,5 mm-pen, Algemene naaldwerkbenodigdhede, stopsel,...
’n Huis vol lig
Laat daar lig wees in jou huis.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms