Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Slaai & Sop

Murgpampoentjiesop

Maandag, 30 Mei 2016
Die basiese bestanddele is in jou koskas. Vir elke resep het jy net een of twee ekstra bestanddele nodig vir ’n heerlike gereg...

Geroosterde tamatie-en-soetrissie-sop

Maandag, 16 Mei 2016
6 porsies bietjie olie 2 rooi uie, gekap 500 ml (2 k) klein tamaties 3 groot rooi soetrissies, ontpit en grofgekap 3 vars takkies tiemie sout en peper na smaak 750 ml (3 k) water 2 hoenderaftrekselblokkies 2,5 ml (½ t) droë paprika Stel oond op 180 °C. 1 Sit uie, tamaties, soetrissies en vars tiemie in oondpan. Sprinkel olie en sout en peper oor. 2 Bak vir 30 minute of tot sag. 3 Verhit water tot kookpunt en roer twee hoenderaftrekselblokkies en paprika daarby. Roer tot hoenderaftrekselblokkies oplos. 4 Verwyder tiemietakkies en skep gebakte......

Aartappelslaai met worsies

Maandag, 22 Februarie 2016
Deur: MARLO KITSHOFF-CARSTENS en SUZANNE CROZIER...

Geure van die straat

Dinsdag, 20 Oktober 2015
Pick ’n Pay bring die beste straatkos na jou kombuis. Dis ideaal as jy haastig is, maar lus het vir iets geurigs en ligs....

Sjef Frans Groenewald se resep vir aartappel en artisjoksop

Dinsdag, 03 November 2015
Sjef Frans Groenewald van Gabriëlskloof Landgoed buite Botrivier se resep vir aartappel en artisjoksop met Prosciutto skyfies en truffelolie...

Spek- en- sampioensop

Maandag, 10 Augustus 2015
Sop vir die koue...

Skelvissop

Sondag, 19 Julie 2015
'n Maklike skelvissop vir 'n vinnige weeksaandete...

Beet-en-peer-sop

Woensdag, 17 Junie 2015
Bederf die man in jou huis met 'n heerlike tuisgekookte ete op sy spesiale dag. Onthou, dis net een keer per jaar Vadersdag!...

Sampioensop

Woensdag, 17 Junie 2015
Maak ’n heerlike warm ete vir koestertye om die tafel...

Hoenderpastei

Woensdag, 17 Junie 2015
Sit 'n lekker tuisgemaakte ete voor en laat Pa só spesiaal voel...

First Previous 1 2 3 4 5 Next Last 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Hekel: Skoentjies vir baba
Op versoek van ons lesers, oulike gehekelde skoentjies vir ’n klein mensie
VIDEO: Luister na Leonard Cohen se nuwe snit
"You Want it Darker" een van die snitte op Leonard Cohen (wat Woensdag 82 geword het) se jongste album.
Redakteursbrief: Dit kan met enigeen gebeur
As jy nog nie Irene Fischer se boek, Ek is nog hier, gelees het nie, is dit 'n gemis in jou lewe.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms