Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Slaai & Sop

Slaai met avo’s en beesvleis

Woensdag, 16 Julie 2014
Avokado's is nou volop. Loer in ons 25 Julie-uitgawe vir vier heerlike resepte en probeer dié lekker slaai....

Beesvleissop

Maandag, 30 Junie 2014
Namate die aande kouer raak, raak ‘n mens lus vir warm tuisgemaakte kos en hierdie resep sal jou nie heeltyd voor die stoof hou nie...

Ertjie-en-spek-sop

Vrydag, 06 Junie 2014
In snerpende koue weer is 'n vullende sop mos trooskos....

’n Gebore kok: Wilmien se gewilde eendslaai

Maandag, 03 Maart 2014
Wilmien Smuts is die hoofsjef by die Red Table-restaurant buite die Paarl en vertel sy is gebore met ‘n belangstelling in kos Deur MARYKE ROBERTS...

Sampioenslaai

Vrydag, 10 Januarie 2014
4 porsies...

Pasta-en-tuna-slaai

Vrydag, 10 Januarie 2014
4 porsies...

Broccoli-en-kaas-sop

Vrydag, 10 Januarie 2014
1. Verhit olie en soteer uie en knoffel tot sag. 2. Voeg broccoli en aftreksel by. Plaas deksel op en laat prut oor meduim hitte vir 25 min. 3. Laat effens afkoel en verpulp in voedselver­werker tot glad. 4. Giet terug in kastrol en voeg melk en kase by. Geur met sout en peper na smaak. As sop te dik is, kan nog melk of bietjie water bygevoeg word. 5. Skep in bakkies. 6. Afronding: Krummel fetakaas bo-oor sop en rond met bietjie swartpeper af....

Druiwe-en-hoender-slaai

Donderdag, 09 Januarie 2014
4 porsies...

Papaja-en-avokado-slaai met feta

Donderdag, 09 Januarie 2014
4 porsies Ek het die resep by Rika Butler van Stellenbosch gekry. Ek het die resep by Rika Butler van Stellenbosch gekry....

Pastaslaai

Donderdag, 09 Januarie 2014
6 porsies...

First Previous 1 2 3 4 5 Next Last 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Klassieke klanke: Die operaskat van die vroeë 19de eeu in Italië
In die vroeë 19de eeu was dit die drie komponiste Gioachino Rossini, Gaetano Donizetti en Vincenzo Bellini wat in Italië 'n nuwe operatradisie tot...
Andriëtte Norman
Andriëtte Norman, vorige Idols-wenner, het toergewys haar besigste Desember nog agter die rug. Sy het kort voor haar optrede einde Desember in...
Hoeveel swart kolletjies kan jy in dié optiese illusie sien?
Daar is ‘n rede hoekom jy nie al die kolletjies terselfdertyd kan sien nie.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms