Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Slaai & Sop

Krakerige broccolislaai

Donderdag, 09 Januarie 2014
4 porsies...

Avokado-en-aarbei-slaai

Donderdag, 09 Januarie 2014
2 porsies...

Groenslaai met kaas en eier

Donderdag, 09 Januarie 2014
1. Slaaisous: Verhit olie en braai sesam- en papawersaad vir 3 min. Verwyder van hitte. 2. Meng res van bestanddele by en laat eenkant tot benodig. 3. Slaai: Pak slaaibestanddele op geskikte bord. 4. Sit slaaisous saam met slaai voor. ...

Spek-en-avokado-sop

Woensdag, 08 Januarie 2014
Spek-en-avokado-sop 6 porsies...

Franse uiesop

Woensdag, 08 Januarie 2014
Sjef Lucas Carstens van die restaurant Cuvée, wat op die Simonsig wynlandgoed is, deel sy resep vir Franse uiesop met Vrouekeurlesers. Dié sop sal beslis die winterkoue verdryf. Franse uiesop Bedien 6...

Roketslaai met geroosterde aartappels en aspersies

Woensdag, 08 Januarie 2014
Wanneer my ma se kant van die familie bymekaarkom, maak my ouma altyd die lekkerste geroosterde aartappels. Dis altyd ‘n geveg om die laaste aartappel te kry. Ek is amptelik aangestel as die niggie wat moes leer hoe om my ouma se goudbruin geroosterde aartappels na te maak. Met trots kan ek sê dat ek sukses behaal het. Wat die familie egter gaan sê as hulle uitvind dat ek hul gesogte goudbruinaartappels in ‘n slaai met roket en aspersies gebruik, wil ek liewer nie weet nie. Onterwing is dalk my voorland....

Broccoli-en-boontjieslaai met songedroogde tamatie- en-grasuie-slaaisous

Dinsdag, 07 Januarie 2014
Selfs wanneer jy pizza eet, kan jy nog iets vir jou gesondheid doen. Eet hierdie heerlike vars slaai saam met die focaccia as ‘n voorgereg of ‘n ligte ete....

Basiliekruid-en-tamatie-drankie

Dinsdag, 07 Januarie 2014
Die drankie is soortgelyk aan ‘n Bloody Mary, maar word met vars tamaties en basiliekruidvodka gemaak....

Koue boereworspastaslaai

Dinsdag, 07 Januarie 2014
4 porsies...

Mexikaanse Tortillasop

Dinsdag, 07 Januarie 2014
Die fliek Tortilla Soup het my benadering tot tamatiesop heeltemal verander. Waar ek eens gedink dat tamatiesop vreeslik vervelig is, weet ek nou dat mens wonderlike geur daaruit kan tap. Dis ook vinnig en maklik om te maak, maar die ekstra bestanddele wat mens by dit sit om gewone geurige tamatiesop in Tortillasop te verander – dit is wat hierdie sop in ‘n meesterstuk verander. Vir die geurigste tamatiesop moet jy die rooiste, mooiste tamaties gebruik wat jy in die hande kan kry. Romatamaties is die beste hiervoor, hoewel jy kersietamaties ook kan gebruik....

First Previous 1 2 3 4 5 Next Last 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Kies 'n boek: Donker stroom
Eugène N Marais (1871–1936) is ongetwyfeld een van die boeiendste figure in die Afrikaanse letterkunde en die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
Wilna Snyman in bekroonde drama op RSG
Die veteraanaktrise Wilna Snyman is terug op die radio. Dié keer as die vorstin Isodore in Wilken Calitz se futuristiese drama God van klank.
Nadia Valvekens is onbeskaamd positief
Nadia Valvekens gesels oor die lewe, haar werk en haar vreugdes. Kyk na 'n paar foto's wat op die voorbladfotosessie geneem is.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms