Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Happies & Drankies

Uiedoopsous

Maandag, 12 Desember 2016
 Meng roomkaas, grasuie, sout en peper goed. Gebruik staafmenger (stick blender) en kap gekaramelliseerde uie fyner, maar nie glad nie. Meng uimengsel by roomkaasmengsel. Skep in opdienbakkie. Rond met ekstra gekaramelliseerde uie af. Sit saam met gesnyde groentes, minigroentes of broodstokkies voor. ...

Groen ystee

Maandag, 21 November 2016
Maak die heerlike verfrissende drankie vir 'n warm dag...

Toffies met seesout

Dinsdag, 08 November 2016
Maak hierdie Kersfees tuisgemaakte toffies as geskenke. Verpak Dit skattig met ’n handgeskrewe etiket...

Outydse gemmerbier

Maandag, 07 November 2016
Warm somerdae kan maklik afgekoel word met heerlike koue gemmerbier...

TOOR MET KAAS – DIS NACHOSDAG!

Sondag, 06 November 2016
Nasionale Nachosdag word jaarliks op 6 November in die VSA gevier… en mens kan gewoonlik net nie genoeg daarvan kry nie, so waarom dit nie ook aan hierdie kant van die Atlantiese Oseaan vier nie!...

Spekkrokette op stokkies

Maandag, 17 Oktober 2016
Bederf gaste met dié lekkerny...

Mojito's

Maandag, 17 Oktober 2016
Maak die drankie op 'n warm somersdag...

Salmslaai met Pongrácz Rosé-slaaisous

Maandag, 17 Oktober 2016
Vier die warm weer met ‘n heerlike vars slaai en ‘n glasie Pongrácz Rosé...

Le Creuset: Romerige bessie-suigysies

Vrydag, 19 Augustus 2016
GENOEG VIR 9-10 | BEREIDINGSTYD: 5 MINUTE...

First Previous 1 2 3 4 5  ... Next Last 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Klassieke musiek: Die Klassieke era in musiek
In Vrouekeur van 4 Desember skryf Johan Myburg in die rubriek Klassieke klanke oor die totstandkoming van die Klassieke era in musiek
G'n net mevrou Darren!
Pa se Jakkals, Ma se Muishond en Kurt se liefde, maar Dunay Nortjé Darren is bloot haarself, het Rilette Meyer uitgevind
Hekel: Wasterblom
Daar lê dikwels ’n klomp wasters in die motorhuis rond. Al ooit gedink jy kan so ’n mooi halssnoer daarvan maak?
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms