Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Happies & Drankies

Sterkos: Andries Botha - Capreseslaai

Maandag, 22 Augustus 2016
Vir Andries Botha, die sanger met die besondere stem, is kosmaak ’n absolute passie. “Kosmaak is vir my as musikant en vervaardiger baie op dieselfde basis gegrond aangesien ek nog ’n kreatiewe kant van my menswees kan uitleef.” Hy deel sy Capreseslaai-resep met ons...

Heuning-, appel- en mentskemerkelkie

Maandag, 15 Augustus 2016
Geniet Kirstie McCallum, Scottish Leader se nuwe vroulike hoofversnyer, se gunsteling whisky-skemerkelkie...

Ham-pynappel-en-kaas-quesadillas

Sondag, 24 April 2016
1 Verhit bietjie olie in braaipan en soteer uie en knoffel tot uie sag is. 2 Verdeel tussen 3 tortillas. 3 Verdeel hamblokkies, brandrissies, sout, peper, pynappelstukkies en kaas tussen tortillas. 4 Plaas oorblywende tortillas bo-op vulsel vir jou quesadilla. 5 Verhit braaipan so groot soos tortilla en plaas een quesadilla op ’n slag in braaipan. Verhit oor matige hitte tot kaas gesmelt en tortilla ligbruin aan buitekant is. Druk bokant van tortilla bymekaar sodat dit aan kaas kan vaskleef. 6 Draai tortilla versigtig om en braai aan ander kant ook....

Biltongpatee

Maandag, 11 April 2016
1 Soteer ui, knoffel en pietersielie in olie tot ui deurskynend is. Voeg sampioene by. 2 Roerbraai tot sampioene sag is. Laat afkoel. 3 Meng oorblywende bestanddele by tot gemeng. 4 Hou in yskas tot benodig. 5 Sit voor soos verkies....

Sagte geposjeerde eiers

Maandag, 04 April 2016
Eiers is vullend en vol gesonde omega’s...

Mareli se melktertjiesopies

Vrydag, 26 Februarie 2016
1. Meng al die bestanddele in die voedselverwerker tot goed gemeng. 2. Plaas in die yskas en verkil. 3. Bedien in sopieglasies en sprinkel met fyn kaneel. 4. Hou matigheid voor oë. Hoop almal het ‘n fantastiese nasionale melktertdag! #bakliefde Mareli Klik hier vir 'n vinnige, korslose melktert-resep  ...

Hampasteitjies

Maandag, 15 Februarie 2016
Stel oond op 220 °C. Sny skilferkorsdeegvelle in 12 vierkante van ongeveer 11 cm x 11 cm. Spuit ekstragroot muffinpanne goed met kossproei en druk skilferkorsvierkante daarin vas. Verf binnekante van skilferkorsbakkies met melk en prik bodem met vurk. Sit weer terug in yskas terwyl jy met vulsel besig is. Hoe kouer die skilferkorsdeeg, hoe beter bak dit en hoe beter die eindproduk. Verhit bietjie olie en soteer uie en kruie daarin tot ui sag is. Voeg hamblokkies by en soteer nog 4 minute. Verwyder van hitte. Laat effens afkoel en sprinkel mozzarellakaas oor. Meng......

Waatlemoen-sangria

Maandag, 08 Februarie 2016
Maak waatlemoenballetjies met verballer. Plaas waatlemoenballetjies, lemmetjieskyfies en komkommerskyfies in glasbeker. Giet wyn en sodawater oor en roer liggies. Bedien dadelik. WENK As jy ‘n soeter drankie wil hê, gebruik limonade in plaas van sodawater...

Grenadellakoeldrankstroop

Maandag, 07 Desember 2015
Deur Marlo Kitshoff-Carstens...

Vinnige pizza-resep

Donderdag, 03 Desember 2015
Dis daardie tyd van die jaar wat die tyd min en jou doenlysie lank is. Berei hierdie pizza-resep in 'n japtrap (so 10 tot 15 minute) voor...

First Previous 1 2 3 4 5  ... Next Last 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
KKNK Animasie vir Afrika
Animasie is die bymekaarkomplek van al die kunsvorme – beeldende kuns, teater, musiek, film, dikwels ook letterkunde
Kuns: Gustav Klimt
Een van Gustav Klimt se portrette is in 'n stadium vir sowat R993 miljoen verkoop
ATKV-Mediaveertjies: Wenners
Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 13 Mei by Vodacom World in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms