Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Happies & Drankies

Verfrissend vir die somer

Woensdag, 08 Januarie 2014
Nie net is Brutal Fruit Apple Ginger die nuutste geur in die reeks nie, dit is ook die eerste keer wat twee geure vermeng is. Dit word van regte appelsap gemaak wat met gemmer gegeur word. Met 4,5% alkohol is dit verfrissend en nie te soet nie. Brutal Fruit Apple Ginger is landwyd in 275 ml-botteltjies beskikbaar. Bedien dit yskoud om die somerson te wen. Vir meer inligting oor Brutal Fruit, besoek www.mybf.co.za of besoek hul Facebook-bladsy by www.facebook.com/brutalfruitsa Maak ‘n skemerkelkie Brutal Fruit en Mixology SA het ‘n heerlike skemerkelkie met Brutal Fruit Apple Ginger......

Vullende smoothies

Dinsdag, 07 Januarie 2014
Papaja-en-muesli-smoothie 1 Plaas alles saam in versapper en verpulp tot glad. 2 Giet in glase. Sit dadelik voor. 2 Sprinkel muesli en neute oor vir versiering. Gesonde vrugtesmoothie 1 Plaas pere, appels en kiwi’s in voedselverwerker en verpulp tot fyn. 2 Voeg jogurt, melk en ysblokkies by en kap weer tot fyn. 3 Giet in glase en sit dadelik voor. WENK Sit glas in blikbord met ment en vrugte in bord ...

Wilde sampioene en Amarula-empanadas met rokerige jalapeno-mayonnaise

Dinsdag, 07 Januarie 2014
Metode Rokerige jalapeno-mayonnaise Meng die mayonnaise, fyn gekapte jalapeno-rissies en gerookte paprika (gebruik ’n indompel- of handmenger indien jy een het). Laat dit in die yskas afkoel totdat die empanadas reg is om bedien te word. Wildesampioen- en Amarula-empanadas Sauté die uie in ’n pan oor matige hitte en roer gereeld tot dit sag is. Roer die sampioene en rooirissies in en roer van tyd tot tyd totdat die vloeistof wat uit die sampioene ontsnap, verdamp en die mengsel begin verbruin. Voeg die Amarula by en kook, en roer totdat die vloeistof......

Gebraaide steurgarnale met ‘n somersalsa

Dinsdag, 07 Januarie 2014
Leopard’s Leap stel voor dat jy ‘n glas 2012 Sauvignon Blanc saam met hul resep vir gebraaide steurgarnale met ‘n somersalsa geniet....

Limonade

Dinsdag, 07 Januarie 2014
Maak jou eie limonade - dis heerlik en boonop ryk aan vitamien C...

Gestoofde vrugte vir ontbyt

Dinsdag, 07 Januarie 2014
Gedink gestoomde kos is vaal en vervelig? Geensins! Dis smaaklik en behou boonoop die voedingswaarde Deur MARLO KITSHOFF-CARSTENS Foto ANDREA CALDWELL...

First Previous ... 6 7 8 Next Last 
Interessante artikels
Meeste kommentaar
Kies 'n boek: Die storie van die romankuns
Die wêreld is ons woning nie – of is dit?
FEES: Die kat kom weer
Innibos is tydens vanjaar se Fiësta-toekennings as Suid-Afrika se gunstelingmusiekfees bekroon. Die Laeveldfees word vanjaar vir die negende keer van...
VIDEO: Ons gesels met dié week se voorbladvrou, Cindy Swanepoel
In die week se Vrouekeur gesels Cindy Swanepoel oor 'n ideale werk, die op en af van akteur wees en waar jy haar op 'n Saterdagaand sal kry ...
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms