Vrouekeur - Nuutste Uitgawe Vrouekeur - Latest Issue

Nuusbrief: reëls en voorwaardes

Caxton prosesseer persoonlike inligting met die doel om ’n verpersoonlike diens te lewer, marknavorsing uit te voer, kompetisies aan te bied en inligting oor produkte en dienste aan jou oor te dra. Caxton mag soms jou kontakbesonderhede gebruik om jou oor nuus en gebeure wat Caxton of een van sy strategiese vennote raak, in te lig.

Deur op ons nuusbrief in te teken stem jy met die bogenoemde voorwaardes saam.

Verspreiding
Nuwe uitgawes van die nuusbrief sal weekliks verskyn, tensy ons ’n kompetisie aanbied of promosies bekend moet stel.

Beperkte aanspreeklikheid
Ons behou die uitsluitlike reg om die inhoud van die nuusbrief te verander óf die algehele nuusbrief te staak sonder om jou daarvan in kennis te stel. Ons sal nie deur jou of enige ander derde party hiervoor aanspreeklik gehou kan word nie.

Dubbele inskrywing
Ons benodig van alle intekenaars om tydens registrasie hul e-pos adresse te bevestig. Jy sal ’n e-pos ontvang met ’n skakel wat jy moet volg om eindelik jou e-pos adres te beaam en só jou inskrywing te voltooi. Jy sal dan begin om nuusbriewe te ontvang. Indien jy vir ’n kompetisie inskryf en jou e-pos adres word benodig sal jy outomaties tot ons databasis gevoeg word. Jy kan enige tyd op ons nuusbrief uitteken deur op die betrokke skakel te klik.

Privaatheidsbeleid
Ons sal nie jou naam of woonadres aan ander kommunikeer, versprei, publiseer of andersins weggee nie. Jy sal in staat wees om jou inskrywingstellings te verander of om jou inskrywing te staak.





Interessante artikels
Meeste kommentaar
Vir jou Paastafel ...
Maak heerlike lam met ment. Klik hier om die resep te kry.   Maak dié heerlike gebakte hoender met knoffel en suurlemoen. ...
Chenin blanc stuur SA wynbedryf in regte rigting
Daar was verlede week omtrent 'n gegons by die Cape Grace Hotel toe gaste 44 Chenin blancs van 40 produsente uit Suid-Afrika kon proe en met die...
Ontmoet: Adjunkredakteur Zerelda Esterhuizen
Leer die Vrouekeur-span ken.
LEES & STEM (Maart 2015): Vat so, jou feeks
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld. Soos die spreekwoord lui, het elke wedstryd sy beserings, maar...
LEES & STEM (Januarie 2015): Die cowboy
Ons woon hier op ’n plaas in die Weste, die beste Weste, eintlik die Noordweste.
LEES & STEM (April 2015): Die agterstallige paaiement
In elke winkel is die poppe snoesig en warm geklee met bypassende stewels en ’n handsak. Die pop in die een vertoonvenster trek onmiddellik Lulu se...
© 2017 www.vrouekeur.co.za | Alle regte voorbehou | Developed By Digital Platforms