Kuier saam op FacebookVolg ons op TwitterVolg ons op Twitter

 

 Innibos is tydens vanjaar se Fiësta-toekennings as Suid-Afrika se gunstelingmusiekfees bekroon. Dié Laeveldfees word vanjaar vir die negende keer van 27 tot 30 Junie in Nelspruit aangebied en die tema is dus heel gepas.  

 NUUT: Insomnia is ’n nuwe roman deur Leon van Nierop en is ’n verwerkte weergawe van die  gewilde vervolgverhaal in Vrouekeur.

 
 
30 Maart 2012 - Onthou, vergeet, verganklikheid & vreugde
Amanda Strydom en Hannes van Wyk is dié week op ons voorblad en het met Alita Steenkamp gesels oor die verhoogstuk waarin hulle onderskeidelik die rol van ’n ma en haar seun speel. Voor ek vergeet, sê Amanda, het haar opnuut van haar eie verganklikheid bewus gemaak. Dit het my laat dink ...

 

Van Wene tot Waterkloof
Mimi Coertse, ons bekende operasangeres, het met Rilette Meyer oor haar goue oomblikke gesels.

 

 
blog comments powered by Disqus



IS JY OP SOEK NA IETS OP ONS WEBWERF?
Loading



Vrouekeur
-lesers gesels



 
 

 


Bel Caxton tydskrifte by
011 293 6000
011 889 0600 of kliek hier
om na die webtuiste te gaan.
Inteken-navrae: 011 473 8700