Haal die hout uit vir die vakansiedag en vier Nasionale Braaidag met hierdie liplekker vleisresepte • 8 porsies BESTANDDELE klompie sosatiestokkies 2 kg dun boerewors 1 groot pynappel TAMATIESOUS bietjie olie 2 uie, gekap 10 ml (2 t) vars gekapte knoffel 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie 1 selderystingel, in blokkies gesny 1 rooi […]
recipes
-
-
Haal die hout uit vir die vakansiedag en vier Nasionale Braaidag met hierdie liplekker vleisresepte • 6 porsies BESTANDDELE 12 hoenderboudjies 500 ml (2 k) mangosap 187 ml (¾ k) blatjang 410 g (1 blik) gekapte tamaties 15 ml (1 e) olie 10 ml (2 t) worcestersous 15 ml (1 e) gouestroop 15 ml (1 […]
-
Maak heerlike varksosaties vir die braai of die pan • 4 porsies BESTANDDELE 8 sosatiestokkies 600 g varkfilet sout en peper na smaak 440 g (1 blik) pynappelringe 30 ml (2 e) olie 15 ml (1 e) heuning 10 ml (2 t) worcestersous 30 ml (2 e) sojasous ekstra olie vir braai KOOLSLAAI ½ kool, […]
-
Maak heerlike varksosaties vir die braai of die pan • 4 porsies BESTANDDELE 8 sosatiestokkies 600 g varkfilet sout en peper na smaak 440 g (1 blik) pynappelringe 30 ml (2 e) olie 15 ml (1 e) heuning 10 ml (2 t) worcestersous 30 ml (2 e) sojasous ekstra olie vir braai KOOLSLAAI ½ kool, […]
-
‘n Maklike skelvissop vir ‘n vinnige weeksaandete Soek jy meer sop-resepte? Klik hier • 4 porsies Bestanddele 500 g (1 pak) skelvis 750 ml (3 k) volroommelk 2 uie, gekap 2,5 ml (½ t) droë pietersielie 2 aartappels, geskil en in blokkies gesny 1 ml sout swartpeper na smaak 125 ml (½ k) room Metode […]
-
Sop vir die koue BESTANDDELE • 6 porsies bietjie olie 1 ui, gekap 2,5 ml (½ t) droë pietersielie 250 g (1 pakkie) spek, in blokkies gesny 500 g (2 x 250 g pakkies) sampioene, in skyfies gesny 250 ml (1 k) hoenderaftreksel 1 lourierblaar 4 grasuie, gekap WITSOUS 60 ml (4 e) botter 60 […]
-
Sjef Frans Groenewald van Gabriëlskloof Landgoed buite Botrivier se resep vir aartappel en artisjoksop met Prosciutto skyfies en truffelolie BESTANDDELE 2 kg geskilde aartappels in blokkies gesny 1 kg ingelegde artisjokke Een suurlemoen se sap 30 gr botter 2 uie, fyn gekap 2 knoffelhuisies fyn gekap 1.5 l groente- of hoender aftreksel 2 koppies volroom […]
-
In 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford in die Overberg ’n restaurant – Marianas – oopgemaak. DEUR: Maryke Roberts FOTO’S: verskaf Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe […]
-
Sampioene is beslis die nuwe supergroente Deur MARLO KITSHOFF-CARSTENS assistent SUZANNE CROZIER Foto’s ANDREA CALDWELL; bykomstighede van Poetry en Woolworths • 6 porsies BESTANDDELE 6 groot plat sampioene VULSEL bietjie olie 1 ui, fyn gekap 5 ml (1 t) vars knoffel, gekap knypie droë pietersielie 125 g (½ pakkie) spek, gekap knypie rooipeper 6 skywe […]
-
Ervaar die somer met die soet geur van druiwe