Ons stel bekend, die nuwe Five Roses Infusions-reeks, waar elke geur ‘n storie vertel. Jy kan ook ‘n geskenkpak van R400 wen!
Caxton Magazines staff
-
-
Drie Vrouekeur-lesers staan die kans om Retire Rich Through Property te wen. Sluitingsdatum: 30 Desember 2015 Klik hier vir meer inligting oor die boek. Naam en van Telefoonnommer E-posadres Posadres Ek het die kompetisiereëls en -voorwaardes gelees en verstaan. Wil jy inteken op ons nuusbrief? Klik hier .
-
Aarbeie is nou volop in seisoen – maak roomys daarmee • 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 750 ml (3 k) vars room 577 g (1½ blik) kondensmelk 250 g (1 pakkie) aarbeie, ontstingel en gepuree 50 g (½ pakkie) pistasieneute, fyngekap 1 Klits room tot net styf met elektriese klitser. 2 Roer kondensmelk met lepel […]
-
• 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 8 groen druiwekorrels, gewas en gehalveer 8 pers druiwekorrels, gewas en gehalveer 250 ml (1 k) strooisuiker 125 ml (½ k) water 60 ml (4 e) bosbessies 80 ml (? k) port of rooi druiwesap 250 g (125 g x 2) sirkels camembertkaas 60 ml (4 e) pekanneute, grof […]
-
Maak sommer self hierdie heerlike geskenk en laat almal spesiaal voel • hierdie malvalekker-resep maak ongeveer 42 blokkies MALVALEKKERS 60 ml (¼ k) water 30 ml (2 e) gelatien 250 ml (1 k) water 30 ml (2 e) gouestroop 500 ml (2 k) suiker 3 ekstragroot eierwitte 30 ml (2 e) rooswater 1 ml rooi […]
-
Met ’n dun snytjie gebakte suurlemoentert kan jy heerlik agteroor sit en dit net geniet Deur: MARLO KITSHOFF-CARSTENS Foto: ANDREA CALDWELL Suurlemoenmeringuetert 1 groot tert KORS 400 g (2 x 200 g-pakkies) Tennisbeskuitjies 200 g botter, gesmelt VULSEL 7 70 g (2 x 385 g-blikke) volroomkondensmelk 250 ml (1 k) suurlemoensap eiergeel van 6 ekstragroot […]
-
Klits vinnig ’n paar bestanddele bymekaar vir ’n heerlike koue poeding 8 porsies 365 g (1 blik) karamelkondensmelk 500 ml (2 k) room 10 ml (2 t) versiersuiker, gesif 5 ml (1 t) vanieljegeursel 12 gekoopte meringues, grofgebreek 3 piesangs, geskil en in skyfies gesny 1 Skep karamelkondensmelk in mengbak en roer tot glad. 2 […]
-
Drostdy-Hof se Adelpracht is ’n spesiale laatoeswyn. Dit is vrugtig, vars en heuningagtig – ideaal saam met ’n tradisionele Kaaps-Maleise kerrie BESTANDDELE 1 groot vrylopende hoender – ontvel, ontbeen en in 2cm-blokkies gesny ½ koppie meelblom 5 t masala 1 t borrie 1 t paprika 1 t gemaalde kaneel 2 t kerriepoeier 1 steranys 4 […]
-
Haal die hout uit vir die vakansiedag en vier Nasionale Braaidag met hierdie liplekker vleisresepte • 4 porsies BESTANDDELE 8 varktjops sout na smaak peper na smaak SOUS 60 ml (4 e) worcestersous 60 ml (4 e) sojasous 125 ml (½ k) soetrissiesous 15 ml (1 e) strooisuiker 2,5 ml (½ t) droë knoffelvlokkies 2,5 […]
-
Haal die hout uit vir die vakansiedag en vier Nasionale Braaidag met hierdie liplekker vleisresepte • 8 porsies BESTANDDELE klompie sosatiestokkies 2 kg dun boerewors 1 groot pynappel TAMATIESOUS bietjie olie 2 uie, gekap 10 ml (2 t) vars gekapte knoffel 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie 1 selderystingel, in blokkies gesny 1 rooi […]