Hier is patrone vir van beginners tot brei-en-hekel-ghoeroes. Daar is boonop Engelse patrone ook.
Breek weg van die tradisionele Kersversierings en helder jou Afrika-Kersboom met hierdie helderkleurige sterre op DEUR: Karen Adendorff Moeilikheidsgraad: Maklik BENODIGHEDE • Katoenhekeldraad no. 8: geel, wit, maroen, pienk, blou en bruin • 1.75 mm-hekelpen • Stopsel • Stomppunt-naald AFKORTINGS beg – begin dies – dieselfde dr – draai gs – glipsteek h/af(aan) – heg […]