Olé vir olywe

ole_vir_olywe

Benewens die feit dat olyfbome met hulle dofgroen blare sierlike tuinplante is, kan jy jou eie olywe oes en (sonder byvoegings en preserveermiddels) verwerk. Boonop kan jy ’n olyfboom maklik in ’n pot kweek as jy nie ’n groot tuin het nie.

Lodewikus van Wyk

Die video verduidelik die growwe sout- metode.

[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/hwycH-nQWcA?rel=0″]

Die video verwys ook na pistasie-neute, maar die metode op vars olywe in te lê word eweneens verduidelik.

[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/ZaY6Pmq8awI?rel=0″ allowfullscreen=””]

Send this to a friend