‘n Massiewe aardbewing wat 7.4 op die Richterskaal gemeet het, veroorsaak vrese dat daar ‘n drie-meter Tsunami oppad is om Fukushima in Japan te tref
![aardbewing japan](http://caxton.ofm.co.za/img/vka20161122104756.jpg)
- ‘n Aardbewing wat 7.4 op die Richterskaal gemeet het, het plaas gevind langs die kus van Fukushima, Japan
- Die aardbewing was ongeveer sesuur, plaaslike tyd, Dinsdagoggend
- Tsunami-waarskuwings is in plek vir Japan se still oseaan, insluitend Fukushima
- Mense is gewaarsku om kus-areas dadelik te ontruim
Kyk die 2 videos van toe die aardbewing plaasgevind het
![Avatar](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2019/09/favVk-1-150x150.png)