NUUT: Stap vir stap

Nestlé Suid-Afrika het onlangs hul WellNess IQ-webwerf op die been gebring

Nestlé Suid-Afrika het onlangs hul WellNess IQ-webwerf, www.wellnessiq.org op die been gebring. Hier kan jy meer oor jou eie gesondheid uitvind. Hierdie webwerf bied wenke oor hoe om beter eetgewoontes te kweek en gesonde lewenstylkeuses te maak. Dit is maar een van baie stappe wat Nestlé ontwikkel het. Besoek die webwerf, registreer en neem die toets – dit neem slegs ‘n paar minute en sodra jy met al drie seksies klaar is, sal jou WellNess IQ-telling bekendgemaak word.

Send this to a friend