Uiedoopsous

Maak hierdie uiedoopsous as jy gaste oornooi – hulle sal definitief beïndruk wees!

uiedoopsous

8 porsies

250 g (1 bakkie) geroomde maaskaas
3 grasuie, fyngekap
sout en peper na smaak
2 50 ml (1 k) gekoopte uiemarmelade(Woolworths)

  1.  Meng roomkaas, grasuie, sout en peper goed.
  2. Gebruik staafmenger (stick blender) en kap gekaramelliseerde uie fyner, maar nie glad nie.
  3. Meng uimengsel by roomkaasmengsel. Skep in opdienbakkie.
  4. Rond met ekstra gekaramelliseerde uie af.
  5. Sit saam met gesnyde groentes, minigroentes of broodstokkies voor.

Send this to a friend