WEN: 1 van 5 geskenkpakke van Plush

plush kompetisie

Kouer maande vra vir warmer skoene en Plush het die perfekte produkte om jou wye reeks leerskoene mee skoon te maak en te versorg. Eerste indrukke is baie belangrik en met goed versorgde skoene sal jy ‘n blywende indruk los!

Skoon en blink skoene gaan nooit uit die mode nie en dít word maklik gemaak met Plush se leerskoenversorgingsreeks.

Vir meer inligting besoek Plush se Facebook-blad hier of besoek hul webwerf hier.

5 lesers kan elk ’n geskenkpak ter waarde van R500 elk, van Plush wen. Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in:

Send this to a friend