Jy kan een van 4 geskenkpakke van ALL GOLD wen!
Vertel ons watter een van die nuwe ALL GOLD Skweezi-konfyt geure jou familie se gunsteling is en kom in aanmerking vir een van die 4 ALL GOLD-Konfyt geskenkpakke wat ’n hele rits ALL GOLD-konfytprodukte bevat, almal propvol heilsaamheid!
Suid-Afrika se geurgevulde gunsteling, ALL GOLD Konfyt, spog met ’n innoverende konsep met die bekendstelling van ALL GOLD Skweezi-konfyt. Hierdie sukkelvrye verpakking, ’n eerste op die Suid-Afrikaanse winkelrakke, lewer dieselfde puik smaak wat hulle van ALL GOLD Konfyt verwag, propvol heilsame egte vrugte, en met die bykomende gerief van ’n spuitbottel wat maklik is om te gebruik en te bêre.
ALL GOLD Skweezi-konfyt is by toonaangewende winkels beskikbaar in vier puik nuwe geure: Aarbei, Peer & Mango, Appelkoos & Perske, en Gemengde Vrugte.
Vir smaaklike ALL GOLD konfytresepte, propvol heilsaamheid, en wat regtig lekker smaak, klik hier en besoek ALL GOLD se nuwe webwerf.
Sosialemediaskakels
Facebook: https://www.facebook.com/AllGoldSA
Twitter: https://twitter.com/AllGold_SA
Instagram: https://www.instagram.com/allgoldsa




![[GESLUIT] Wen: 'n Geskenkpak van L.O.V ter waarde van R2000 [GESLUIT] Wen: 'n Geskenkpak van L.O.V ter waarde van R2000](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/02/lov.jpg)
![[GESLUIT] WEN: 'n Geskenkpak van Juliette Armand ter waarde van R2030 [GESLUIT] WEN: 'n Geskenkpak van Juliette Armand ter waarde van R2030](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/02/Untitled-1-2-e1487572013703.jpg)
![[GESLUIT] Wen: 2 aande se verblyf by Breedezicht Estate ter waarde van R4000 [GESLUIT] Wen: 2 aande se verblyf by Breedezicht Estate ter waarde van R4000](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/02/Breedezicht-Estate_1-1-684x452.jpg)
![[GESLUIT] WEN: ’n Philips-koffiemasjien ter waarde van R8 999! [GESLUIT] WEN: ’n Philips-koffiemasjien ter waarde van R8 999!](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/11/wen-philips.jpg)