WEN: 1 van 2 Mac-In-A-Sac-baadjies

2 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk ’n Mac-In-A-Sac-baadjie wen!

Met die weer (en die lewe) wat al hoe vinniger verander, moet jy deesdae reg wees vir enigiets. Die nuwe Mac-in-a-Sac Polar Baadjie is dié onontbeerlike kledingstuk vir die koue seisoen. Hierdie ultra-ligte pof-styl baadjie is geïsoleer met volhoubare dons isolasie en gemaak van omgewingsvriendelike waterwerende materiaal. Die baadjie is omkeerbaar, en beskikbaar in ‘n verskeidenheid kleure wat jou in staat stel om binne ‘n oogwink van hoogs sigbaar na gesofistikeerd oor te skakel. Die Mac-in-a-Sac Polar Baadjie vou op in ‘n gerieflike sakkie. Die baadjie is eksklusief deur Trappers beskikbaar ­– besoek www.trappers.co.za vir meer inligting.

2 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk ’n Mac-In-A-Sac-baadjie wen! Vul die onderstaande vorm in om in te skryf

Jammer, die kompetisie is gesluit.

Send this to a friend