Dinge om te vermy in die werksplek

dingevermy_werksplek

Hier is ‘n paar dinge wat jy eerder moet vermy in die werksplek

1. Harde telefoongesprekke

2. Om nie skoon te maak nadat jy die personeelkombuis gebruik het.

3. Om kos uit die personeelyskas te vat wat nie aan jou behoort nie.

4. Laat te kom vir vergaderings.

5. Onvoorbereid op te daag vir vergaderings.

6. Na jou kollega se rekenaarskerm te kyk oor sy of haar skouer.

7. Skinderstories te versprei.

8. Om siek werk toe te kom

9. Te veel parfuum te dra.

10. Vra iemand om vir jou te jok.

11. Blameer iemand vir jou foute in stede daarvan om verantwoordelikheid te neem.

12. Stuur ongewenste eposse met briewe, petisies en grappe na al jou kollegas.

13. Maak iemand anders se briewe oop sonder hul toestemming.

14. Rook in ongemagtigde areas

15. Konstant ’n negatiewe houding deur oor alles in die werkplek te kla.

Send this to a friend