Ons Top 10 denimkeuses van Mr Price

Denim in al sy vorms en tipes is weer groot! Moenie hierdie modeneiging misloop nie

Deur NATASHA VAN WYK
Foto’s Verskaf

 

1. R159,99, Bodycon romp

2. R139,99, middellyfjean

3. R129,99, kortbroek

4. R199,99, gemaklike boyfriendjean

5. R199,99, geskeurde skinnyjean

6. R129,99, Espadrille sandale

7. R99,99, skouerlose top

8. R199,99, geskeurde stretchjean

9. R69,99, keps

10. R199,99, uitklokjean

Waar koop ek dit?

Mr Price www.mrp.com 0800 212 535

WEN een van AGT Mr Price denimbaadjies ter waarde van R249,99 elk! Klik hier om in te skryf

*Pryse korrek teen druktyd

Send this to a friend