Nog foto’s van die toer wat plaasgevind het
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/eYdI7ejTnyE” frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Diens in die Tuingraf op Opstanding-Sondag


‘n Muil met ‘n karretjie waarop jy kan ry terug boontoe

Op die see van Galilea "St. Peter’s fish"

Dadelkoekies Holocaust Museum

Dooie see

Ons busbestuurder en toergids Berg Masada

Die toergroep in Seserea

Heerlike kos En nagereg

Herodus se rotspoel in Seserea Die amfiteater by sy paleis

Sonopkoms in Joppe

Uitbeelding van hoe dit gelyk het in die Bybelsetyd in Nasaret

Baie mosaïek

Petra, die roosrooi stad

‘n Olyfboom Granaatsap op die berg van versoeking

Kapernaum

Die stad van Dawid Uitsig oor Jerusalem
SOURCES
Dané de Klerk
