[GESLUIT] WEN: ’n SweetieBox-subskripsie vir 3 maande

1 leser kan ’n SweetieBox-subskripsie vir 3 maande wen!

SweetieBox, is ‘n boks vol lekkers wat elke maand by jou deur afgelewer word. Hierdie konsep bied jou die gerief om jou kas vol lekkers elke maand aan te vul sonder om jou huis te verlaat!

Die lekkers word plaaslik sowel as internasionaal verkry en sluit SweetieBox-handelsmerke en onafhanklike handelsmerke in.

SweetieBox bring elke maand ‘n prettige, opwindende, gerieflike en lekker ervaring by kliënte se deure aan.

Klik hier om SweetieBox se webwerf te besoek en in te teken
Inskrywing kos R269 (aflewering uitgesluit) per maand vir ‘n maandelikse boks

Vul die onderstaande vorm in om in te skryf

Send this to a friend