WEN: 1 van 2 bottels Malfy Gin Rosa

2 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk ’n bottel Malfy Gin Rosa wen!

Soos die naam aandui, is die jenewer ‘n pragtige pienk kleur en tipies Italiaanse gehalte wat mens van die Malfy verwag. Dit word in ‘n pragtige bottel met glasverftegnieke aangebied. Malfy Gin Rosa getuig van eeue se ervaring en erfenis van die Vergnano-familie en die tradisionele toerusting wat gebruik word om dit te distilleer. Dit kombineer die klassieke Suid-Italiaanse sitrus, pienk pomelo met rabarber.

Let wel: Om in te skryf vir die kompetisie moet jy ouer as 18 jaar wees. Wees verantwoordelik. Alkohol is nie beskikbaar aan persone onder die ouderdom van 18 jaar nie.

Om in te skryf vir die kompetisie, vul die onderstaande vorm in:

Jammer, die kompetisie is gesluit.

Send this to a friend