Geskenkgids: vir die huis

’n Geskenk vir iemand se huis is altyd nuttig en hierdie produkte sal vir seker op iemand se wenslysie wees

Waar kan ek dit koop?

Klik op die produk in die onderstaande lys en dit sal jou na die webwerf neem waar jy dit kan koop.
  1. Ketel – R998 by Le Creuset
  2. Pasta of slaaibak – R660 by Le Creuset
  3. Klassieke ronde pot – van R1890 by Le Creuset
  4. Eetgerei van vlekvrye staal – R399,99 by Mr Price Home
  5. Bamboes-en-marmer-snybord, 30 cm – R169,99 by Mr Price Home
  6. Bamboes-en-marmer-snybord, 36 cm – R199,99 by Mr Price Home
  7. Saphouer met kraantjie – R399,99 by Mr Price Home
  8. Wynkraffie en glase – R249,99 by Mr Price Home
  9. Sjampanjehouer – R349,99 by Mr Price Home
  10. Grys broodblik – R329,99 by Mr Price Home
  11. Ronde houtbord met touhandvatsels – R199,99 by Mr Price Home
  12. Stel van 3 “Good vibes”-houers– R269,99 by Mr Price Home
  13. Tapasbord met heuningkoekpatroon  – R79,99 by Mr Price Home
  14. Soho Tapasbord met blou patroon – R69,99 by Mr Price Home
  15. Houtbord met geurmiddels – R489,95 by NetFlorist
  16. Verpersoonlikte kaasbord met messies – R599,95 by Netflorist
  17. Savou- kookboek en hartjiehoutplank – R899,95 by Netflorist
  18. Ronde marmerbord – R199 by Poetry
  19. Bali-lantern – R399 by Woolworths
  20. Koperkleurige bak – R1 499 by Woolworths
  21. Houtskinkbord met koperafwerking – R650 by Woolworths
  22. Stel van 12 steakmesse en vurke – R1 299 by Laguiole, Woolworths
  23. Marokkaanse skinkbord – R450 by Woolworths
  24. SMEG-ketel – R2 299 by Woolworths
  25. Nespresso Inissia – R1 449 by Yuppiechef
  26. Protea-potstander – R189 by Yuppiechef
  27. Stel van 4 Boabab-rooiwynglase – R699 by Carrol Boyes
  28. Gotcha-slaaibak – R2 499 by Carrol Boyes
  29. “Sketchbook”-kussingoortreksel, 60cm x 60cm – R849 by Carrol Boyes
  30. “Sketchbook”-beker – R169 by Carrol Boyes
  31. Slaailepels – R999 by Carrol Boyes

Send this to a friend