Geskenkgids: vir hom

Baie vroue kla dis moeilik om vir ’n man ’n geskenk te koop. Hier is ’n paar keuses wat ’n mannehart sal verbly

Waar kan ek dit koop?

Klik op die produk in die onderstaande lys en dit sal jou na die webwerf neem waar jy dit kan koop.
  1. Bushnell H20 10×42 & 10×25 Powerview-verkykers – R2 999 by Cape Union Mart
  2. GoPro HERO6 Black – R8 499 by Cape Union Mart
  3. Helicute Wazor Razor Drone – R699 by Cape Union Mart
  4. Leatherman Rev – R699 by Cape Union Mart
  5. Old Khaki mans “regular fit”-hemp – R399 by Cape Union Mart
  6. Kingsley Heath “bush dinner” T-hemp – R499 by Kingsley Heath
  7. Kingsley Heath “felt logo vervet” T-hemp – R499 by Kingsley Heath
  8. Leersandale – R499 by Kingsley Heath
  9. Mankrat – R399,95 by NetFlorist
  10. Glenfiddich-mankrat – R1 539,95 by NetFlorist
  11. Gholfemmer vir ‘n man – R539,95 by NetFlorist
  12. Verpersoonlikte biltongsnyer – R549,95 by NetFlorist
  13. Verpersoonlikte bierhouer – R399,95 by NetFlorist
  14. Baardstelletjie – R180 by Woolworths
  15. 3-stuk-braaistel – R250 by Woolworths
  16. Leerkaarthouer – R299 by Country Road, Woolworths
  17. Klassieke ronde horlosie – R350 by Woolworths
  18. Laguiole- kurktrekker en botteloopmaker – R599 by Laguiole, Woolworths
  19. Veeldoelige werktuie – R299 by Woolworths
  20. Swemhanddoek – R449 by Country Road, Woolworths
  21. Hugo Boss naskeermiddel – van R845 by Woolworths
  22. Drasak met leervoorkoms – R599 by Woolworths
  23. Panamahoed – R499 by Woolworths
  24. Skoenpolitoerstel – R299 by Woolworths
  25. Leerbeursie – R649 by Country Road, Woolworths
  26. Dasspeld – R499 by Country Road, Woolworths
  27. Leernaweeksak – R3 999 by Trenery, Woolworths
  28. Japon – R399 by Woolworths
  29. KWV Roodeberg-rooiwynversnit – voorgestelde verkoopsprys R76 by alle groot handelaars landswyd
    (LET WEL: Jy moet ouer as 18 jaar wees om dié produk te koop)
  30. Havaiana-plakkies – R399 by Spree.co.za
  31. Beperkte uitgawe Jack Daniel’s Tennessee Heuning-geskenkpak – ongeveer R249,95 by uitgesoekte drankhandelaars
    (LET WEL: Jy moet ouer as 18 jaar wees om dié produk te koop)

 

Send this to a friend