Geskenkgids: vir haar

Hou die vrou in jou lewe gelukkig met een van hierdie kopies

Waar kan ek dit koop?

Klik op die produk in die onderstaande lys en dit sal jou na die webwerf neem waar jy dit kan koop.
  1. K-Way softshell-baadjie – R799 by Cape Union Mart
  2. TomTom Runner 3 cardio + music – R3 999 by Cape Union Mart
  3. Verpersoonlikte grimeersakkie – R199,95 by NetFlorist
  4. “Merry Christmas” -boks met sjokolade – R249,95 by NetFlorist
  5. Verpersoonlikte materiaalsak – R199,95 by NetFlorist
  6. Verpersoonlikte notaboek – R99,95 by NetFlorist
  7. Reissakkie – R699 by Poetry
  8. Marrokkaanse lyfbotter – R80 by Poetry
  9. Kraleoorbelle – R150 by Poetry
  10. Fotoraam – R150 by Poetry
  11. Delikate “drop”-hangertjie – R199 by Poetry
  12. Blomjapon – R450 by Poetry
  13. Silwerkleurige chevronoorbelle – R199 by Poetry
  14. Capri- handwasseep-en-room-stelletjie – R199 by Woolworths
  15. Hand- en-nael-room stel – R99 by Woolworths
  16. Groot smuktassie – R499 by Country Road, Woolworths
  17. Leerhandsak – R1 999 by Trenery, Woolworths
  18. Lily of the valley-geskenkpak – R99 by Woolworths
  19. Sy-en-satyn-serp – R599 by Trenery, Woolworths
  20. “Simply floral”-reisstelletjie – R140 by Woolworths
  21. Wit-en-roosgoud horlosie – R299 by Woolworths
  22. Goue oorbelle – R79,95 by Woolworths
  23. Nomination “Special edition 30 years”-armband – R899 by Nomination
  24. Pandora-armband – vanaf R899 by Pandora
  25. Havaiana-plakkies – R425 by Spree.co.za
  26. Flamingo-geskenksak – R52 van Uzelwo

Send this to a friend