Voel jou kind so oorweldig deur al sy huiswerk dat jy maar inspring en dit…
lifestyle
-
-
Het jy dalk so ‘n bietjie inspirasie nodig om die jaar volstoom aan te pak?…
-
Zerelda Esterhuizen Ken jy daai gevoel? Die een waar jy eers bloedrooi word, dan doodsbleek…
-
Verkies jy kookprogramme bo ander TV-programme? Eksperimenteer jy graag met nuwe disse en onthaal jy…
-
Ansja Ferreira gee in die 15 Januarie-uitgawe wenke vir gesinstyd. Ons kyk hier na hoekom…
-
Wees kreatief, leef lekker, maar bring terselfdertyd die kostes af en spaar, sê Ansja Ferreira in ons 27 November-uitgawe. Hier is nog wenke om te bespaar Geskenkwenke • Koop dwarsdeur die jaar geskenke wanneer daar uitverkopings of spesiale aanbiedinge is. Leer ook om jou eie geskenke te maak soos kerse, sepies en plantjies in houers. […]
-
Hoe kies ‘n mens ‘n tuisbedryf? Betsie Loock-Van der Merwe gee raad in ons 11 Desember-uitgawe. Hier is nog wenke vir tuisondernemings. Doen navraag by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) of ‘n geregistreerde belastingpraktisyn oor jou spesifieke opset se verpligting teenoor die Ontvanger van Inkomste. Individue wat nie in diens van ‘n werkgewer is nie, maar […]
-
Daar’s ? jaarplan vir jou geldsake in ons 1 Januarie 2016-uitgawe. Hier is nog geldraad DEUR: JB ROUX Wanneer dit by geldsake kom, is een van die algemeenste vrae: Wat is die beste manier om op die medium termyn te spaar, dalk vir daardie swembad waaroor ons al lank droom of vir ’n oorsese reis? […]
-
‘n Tekenaar is ‘n persoon wat die idees en sketse van ingenieurs, argitekte en wetenskaplikes omskakel in gedetaileerde tekeninge. DEUR: Lindi Herbst Hierdie tekeninge word gebruik deur konstruksiewerkers om strukture, soos kantoorgeboue en industriële masjinerie te bou. Dit spesifiseer ook prosedures en prosesse wat gevolg moet word. Tans is daar ongeveer 4 000 minder tekenaars […]
-
Ek onthou een Oukersaand glashelder. Ek het die oulikste klein beerhuisie gekry met ‘n Pappa…