3 Vrouekeur-lesers kan elk ‘n geskenkpak van Buchulife wen ter waarde van R550 elk
Die aktiewe bestanddeel in Buchulife produkte is boegoe, ‘n inheemse Suid-Afrikaanse krui wat geneesende eienskappe vir kwale soos inflamasie, allergieë en hipertensie bevat. Dit beveg verder ook die veroudering van die vel. Boegoe dien as ‘n natuurlike antibiotika wat geen risiko’s veroorsaak indien dit oor die langtermyn gebruik word nie. Buchulife bevat bioflavonoïdene, antioksidante en vitamienes wat wetenskaplik bewys is om jou algehele welstand te verbeter.
Vir meer inligting oor die Buchulife™-reeks, besoek hul webwerf, Facebook of Twitter.
Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in en beantwoord die vraag.
[ninja_form id=22]



![[GESLUIT] WEN: 1 van 4 geskenkpakke van Prestige [GESLUIT] WEN: 1 van 4 geskenkpakke van Prestige](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/02/prestigehamper.jpg)
![[GESLUIT] WEN: 1 van 3 geskenkpakke van Mediterranean Delicacies [GESLUIT] WEN: 1 van 3 geskenkpakke van Mediterranean Delicacies](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/02/Winning-Hamer_ambient.jpg)
![[GESLUIT] WEN: 1 van 3 geskenkpakke van Ouma-beskuit [GESLUIT] WEN: 1 van 3 geskenkpakke van Ouma-beskuit](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/02/ouma_rusks_comp.jpg)
![[GESLUIT] WEN: 1 van 2 geskenkpakke van Fusion Laboratories [GESLUIT] WEN: 1 van 2 geskenkpakke van Fusion Laboratories](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/02/fusion-laboratories.jpg)
