WEN: Een van twee Bettamed-geskenkpakke ter waarde van R2 000

 

Bettamed-geskenkpakke bevat die volgende produkte wat help om ‘n onmisbare noodhulpkissie vir elke huis te maak:

  • Bettamed Oxygen Spray 200ml
  • Bettamed Care Cream 50g
  • Bettamed Cleanse & Recover Tablets (180) x twee bottels
  • Bettamed Cleanse & Recover Cream 25g
  • Bettamed Anti-fungal for Nails 10ml
  • Medicine caddy

Elke geskenkpak bevat ook ‘n behandelingsgrafiek vir die behandeling van 20 kwale soos ekseem, koorsblare, snye en skaafplekke, brandboudjies, seer tepels en insekbyte. Bettamed produkte is deur die gebruik van natuurlike plant ekstrakte geformuleer en al die produkte kan deur die hele gesin gebruik word. Bettamed produkte is vry van kortisoon, kleurstowwe en parabens.

Vir meer inligting besoek hul webwerf by www.bettamed.com of skakel: 082 211 4536

Twee lesers kan elk ‘n geskenkpak van R1,010 elk wen. Om in te skryf, vul die vorm hieronder in

[ninja_form id=21]

Send this to a friend