[GESLUIT] WEN: ‘n Geskenkpak van Juliette Armand ter waarde van R2030

Hierdie moet-hê sonroomreeks is so divers en sal net so hard werk soos wat jy van ‘n SPF verwag.

Dit is geformuleer met beide UVA en UBV-filters en die internasionaal geakkrediteerde SPF is perfek vir mans, vroue en kinders – vir daardie dae wat jy ‘n ekstra lagie beskerming nodig het.

Vind meer hier uit:

Vind meer uit op www.poisebrands.co.za of bel Poise Brands by +27 11 033 0500.

Een gelukkige leser kan ‘n geskenkpak van Juliette Armand wen. Om in te skryf, vul die vorm hieronder in

[ninja_form id=14]

Send this to a friend