WEN: ’n Carrol Boyes-geskenkpak ter waarde van R3 690

Een gelukkige Vrouekeur-leser kan ’n Carrol Boyes-geskenkpak ter waarde van R3 690 wen!

Die geskenkpak bestaan uit Carrol Boyes se topverkoper KISS slaailepels en ‘n vlekvrye staal-slaaibak, alles te waarde van R3 690.

Dit word vervaardag deur die ikoniese Suid-Afrikaanse ontwerper, Carrol Boyes en beloof om ‘n elegante toevoeging tot enige romantiese etenstafel te wees hierdie Valentynsdag!

Een gelukkige Vrouekeur-leser kan ’n Carrol Boyes-geskenkpak ter waarde van R3 690 wen! Vul die onderstaande vorm in om in te skryf

Jammer, die kompetisie is gesluit.

Send this to a friend