
5 gelukkige Vrouekeur-lesers kan dubbelkaartjies wen na The Wedding Expo by Hyde Park in Johannesburg!
Die expo sal ‘n wye verskeidenheid produkte en dienste hê. Daar sal ook verskeie aktiwiteite wees soos ‘n modeprogram, koektoetsstasie, en die tafelinspirasie-kompetisie, asook vermaak en verversings.
Wanneer: 30 en 31 Maart 2019
Waar: Hyde Park Croner, Johannesburg
Kaartjies: R120 per volwassene en R30 per kind (2 – 12 jaar) en is beskikbaar by www.wedding-expo.co.za of by die deur
Tyd: 9:00 tot 17:00
Vir meer inligting en om kaartjies te bespreek, gaan na www.wedding-expo.co.za
5 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk dubbelkaartjies wen. Om in te skryf, vul die onderstaande vorm
Oops! We could not locate your form.




![[GESLUIT] WEN: 2 x dubbelkaartjies na Gauteng se eerste Pinotage & Biltongfees! [GESLUIT] WEN: 2 x dubbelkaartjies na Gauteng se eerste Pinotage & Biltongfees!](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/08/pinotage-biltongfees.jpg)
![[GESLUIT] WEN: 5 x dubbelkaartjies na 'The Color Run' in Johannesburg [GESLUIT] WEN: 5 x dubbelkaartjies na 'The Color Run' in Johannesburg](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/08/color-run-2017.jpg)
![[GESLUIT] WEN een van 10 x dubbelkaartjies na die "Say Cheese!" vakman-kaasskou [GESLUIT] WEN een van 10 x dubbelkaartjies na die "Say Cheese!" vakman-kaasskou](https://www.vrouekeur.co.za/wp-content/uploads/2017/09/say-chees-credit-dalewood-formage.jpg)