WEN: Dubbelkaartjies na die Homemakers Expo

10 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk dubbelkaartjies na die Homemakers Expo in Johannesburg wen!

Wil jy een van hulle wees? Vul die vorm aan die einde van die artikel in om in te skryf

Wanneer: 28 Februarie tot 3 Maart 2019
Hoe laat: Donderdag en Vrydag van 10vm tot 7nm en Saterdag en Sondag van 9vm tot 6nm
Waar: TicketPro Dome in Johannesburg
Meer inligting: https://www.homemakersonline.co.za/expo/johannesburg/
Klik hier om jou kaartjies te bespreek

10 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk dubbelkaartjies wen! Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in

Jammer, die kompetisie is gesluit.

Send this to a friend